top of page
Search


Engele in die Bybel - ‘n Finale oorsig!
12 Oktober 2025 HEBREËRS 2:7 AFR53 U het hom 'n weinig minder as die engele gemaak; met heerlikheid en eer het U hom gekroon en hom oor die werke van u hande aangestel. Ons studie van engele het ons tot nou toe op ‘n reis deur die Bybel geneem van Genesis tot by Openbaring. Ek sluit die studie van engele af met meer detail oor engele. Wanneer daar van engele gepraat word, gebruik die Skrif verskeie woorde. Sommige beskryf hul aard (wat die hemelse wesens is), sommige hul stat
Regina Torre
Oct 12


Engele in die Bybel - Openbaring 20 tot 22
27 September 2025 OPENBARING 20:1 AFR53 En ek het 'n engel uit die hemel sien neerdaal, met die sleutel van die afgrond en 'n groot ketting in sy hand. Johannes sien ‘n engel wat uit die hemel neerdaal, en die engel het ‘n sleutel en ‘n groot ketting in sy hand. Hierdie sleutel is vir die slot van die afgrond of in Engels ‘the bottomless pit’ en in Grieks ‘abyssos’. Hierdie afgrond is nie die hel of die doderyk nie, hoewel dit soortgelyk is. Dit is 'n plek in die dieptes van
Regina Torre
Sep 27


Engele in die Bybel - Openbaring 17 tot 19
14 September 2025 OPENBARING 17:1 AFR53 En een van die sewe engele met die sewe skale het gekom en met my gespreek en vir my gesê: Kom...
Regina Torre
Sep 14


Engele in die Bybel - Openbaring 14 tot 16
3 September 2025 OPENBARING 14:1 AFR53 En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom...
Regina Torre
Sep 3


Engele in die Bybel - Openbaring 10 tot 13
19 Augustus 2025 OPENBARING 10:1 AFR53 En ek het 'n ander sterk engel uit die hemel sien neerdaal, bekleed met 'n wolk, en 'n reënboog...
Regina Torre
Aug 19


Engele in die Bybel - Openbaring 4 tot 9
7 Augustus 2025 OPENBARING 4:6 AFR53 en voor die troon was daar 'n see van glas soos kristal, en in die middel van die troon en rondom...
Regina Torre
Aug 7


Engele in die Bybel - Openbaring 1 tot 3
28 Julie 2025 OPENBARING 1:1 AFR53 Die openbaring van Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat gou moet...
Regina Torre
Jul 28


Engele in die Bybel - Galasiërs tot Judas
9 Julie 2025 GALÁSIËRS 1:8 AFR53 Maar al sou ons of 'n engel uit die hemel julle 'n evangelie verkondig in stryd met die wat ons julle...
Regina Torre
Jul 9


Engele in die Bybel - Handelinge tot Korinthiërs
23 Junie 2025 HANDELINGE 5:19 AFR53 Maar 'n engel van die Here het in die nag die deure van die gevangenis oopgemaak en hulle uitgelei en...
Regina Torre
Jun 23


Engele in die Bybel - Lukas en Johannes
9 Junie 2025 LUKAS 1:11 AFR53 Toe verskyn daar aan hom 'n engel van die Here, wat aan die regterkant van die reukofferaltaar staan. Die...
Regina Torre
Jun 9


Engele in die Bybel - Mattheus en Markus
23 Mei 2025 MATTHÉÜS 1:20 AFR53 Maar terwyl hy dit in die gedagte gehad het, verskyn daar 'n engel van die Here in 'n droom aan hom en...
Regina Torre
May 23


Engele in die Bybel - Esra tot Maleagi
31 Maart 2025 JOB 1:6 AFR53 En op 'n dag toe die seuns van God kom om hulle voor die Here te stel, het die Satan ook onder hulle gekom. ...
Regina Torre
Mar 31


Engele in die Bybel - Joshua tot Kronieke
13 Maart 2025 JOSUA 5:13 AFR53 En terwyl Josua by Jérigo was, slaan hy sy oë op en kyk, en daar staan 'n man teenoor hom met 'n ontblote...
Regina Torre
Mar 12


Engele in die Bybel - Genesis tot Deuteronomium
18 Februarie 2025 HEBREËRS 13:2 AFR53 Vergeet die gasvryheid nie, want daardeur het sommige, sonder om dit te weet, engele as gaste...
Regina Torre
Feb 18
bottom of page
