top of page
Search


Paasfees 2026
28 Maart 2026 Jesus se opstanding - kan ons dit bewys Ons gaan vir die volgende tien dae op Paasfees konsentreer en spesifiek kyk na die bewyse wat bevestig dat Jesus werklik uit die dood uit opgestaan het. Die opstanding van Jesus Christus uit die dood is die hoeksteen van die Christelike geloof, en daarom dat die apostel Paulus in 1 Korintiërs skryf: En as Christus nie opgewek is nie, dan is ons prediking vergeefs en vergeefs ook julle geloof; I KORINTHIËRS 15:14 AFR53 ’n
Regina Torre
Mar 28


Paasfees 2025!
16 April 2025 LEVÍTIKUS 23:1-2 AFR53 Verder het die Here met Moses gespreek en gesê: Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle:...
Regina Torre
Apr 16, 2025


Paasfees 2024
27 Maart 2024 LEVÍTIKUS 23:1-2 AFR53 Verder het die Here met Moses gespreek en gesê: Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle:...
Regina Torre
Mar 26, 2024


Paasfees 2022 – Die Seder fees!
Sondag, 10 April 2022 EXODUS 6:5-6 AFR53 “Daarom, sê aan die kinders van Israel: Ek is die Here, en Ek sal julle onder die harde arbeid...
-
Apr 10, 2022


PAASFEES 2020!
Paasfees 2020: 10 April tot 13 April Sederfees 2018 – deel 1 Sederfees 2018 – deel 2 Scroll asb. ondertoe om vandag se inskrywing te sien...
-
Apr 10, 2020


Paasfees 2019!
1 April 2019: Ons gaan vir ‘n klein rukkie afstap van die Bybelstudie oor Salomo se tempel, en tot en met Paasfees weer kyk hoekom die...
-
Apr 2, 2019


Die Paasfees 2018
Diens, Ete en Nagmaal – Do 29/3/18 Die Paasfees maal Goeie naand en baie welkom by ons eerste Paasfees maal. Dit is vir my wonderlik om...
-
Mar 30, 2018
bottom of page
