top of page
Search


Israel - wat sê die Bybel !
5 Januarie 2026 ROMEINE 11:1 AFR53 Ek vra dan: Het God miskien sy volk verstoot? Nee, stellig nie! Want ek is ook 'n Israeliet uit die nageslag van Abraham, van die stam van Benjamin. Voorspoedige 2026 aan ieder en elk wat saam met my Bybelstudie doen. Ek wil die jaar begin met iets wat op my hart lê. Ek bevestig hiermee dat ek saam met Israel staan, dat God se plan vir Israel nog nie voltooi is nie en dat vervangingsteologie of in Engels, replacement theology, NIE iets is wa
Regina Torre
Jan 5


Israel: Wat was, wat is en wat kom! Geskiedenis vooruit vertel….
17 November 2021 Geskiedenis vooruit vertel: Vervulde profesie 1 – Verstrooiing Oor en oor word die Israeliete gewaarsku dat as hul nie...
-
Nov 17, 2021


Israel: Wat was, wat is, en wat kom! Daniel.
27 Oktober 2021 DANIËL 10:1 AFR53 “In die derde jaar van Kores, die koning van die Perse, is ‘n woord geopenbaar aan Daniël wat Béltsasar...
-
Oct 27, 2021


Israel: Wat was, wat is, en wat kom! Konings, goed en sleg.
15 September 2021 I SAMUEL 8:7 AFR53 “Toe sê die Here vir Samuel: Luister na die volk in alles wat hulle aan jou sê, want nie jou het...
-
Sep 15, 2021


Israel: Wat was, wat is, en wat kom! Rigters en Rut
RIGTERS 30 Augustus 2021 RIGTERS 2:11 AFR53 “En die kinders van Israel het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here: hulle het die...
-
Aug 30, 2021


Israel: Wat was, wat is, en wat kom! Josua
20 Augustus 2021 JOSUA 1:1-2 AFR53 “En ná die dood van Moses, die kneg van die Here, het die Here met Josua, die seun van Nun, die...
-
Aug 20, 2021


Israel: Wat was, wat is, en wat kom! Moses, die Tabernakel en die Tempels!
16 Julie 2021 Moses se Tabernakel EXODUS 26:30 AFR53 “So moet jy dan die tabernakel oprig volgens die plan wat jou op die berg getoon...
-
Jul 16, 2021


Israel: Wat was, wat is, en wat kom! Moses
20 Junie 2021 EXODUS 3:14 AFR53 “En God sê vir Moses: Ek is wat Ek is. Ook sê Hy: So moet jy die kinders van Israel antwoord: Ek is het...
-
Jun 20, 2021


Israel: Wat was, wat is, en wat kom! Josef en Jesus
28 Mei 2021 Josef en Jesus – Inleiding Ek het verlede week iemand op die tv hoor sê dat die Ou Testament oudmodies is en dat dit nie meer...
-
May 28, 2021
bottom of page
