top of page
Search


Efesiërs - Hoofstuk 5
Scroll asb. ondertoe om vandag se inskrywing te sien! 12 Oktober 2026 EFÉSIËRS 5:1 AFR53 Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders; Hoofstuk 5 hanteer twee belangrike temas - gehoorsaamheid aan God in ons lewens, en die regte verhouding tussen mans en vrouens. Die eerste gedeelte, Efesiërs 5:1–21, bespreek hoe gelowiges navolgers van God moet wees, met 'n besondere fokus op die liefde van Christus. Ons praktiese doelwitte word saamgevat in die woord navolgers. Paulus g
Regina Torre
Oct 12


Efesiërs - Hoofstuk 4
Scroll asb. ondertoe om vandag se inskrywing te sien! 23 September 2026 EFÉSIËRS 4:1 AFR53 Ek vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is, Die eerste helfte van Efesiërs, hoofstukke 1–3, het op leerstellings gefokus. Die term leerstelling kom van die Latynse woord doctrina, wat onderrig of instruksie beteken. Leerstellings is noodsaaklik om God se wil te verstaan, 'n gesonde geloof te handhaaf en die integriteit v
Regina Torre
Sep 23


Efesiërs - Hoofstuk 3
16 September 2026 EFÉSIËRS 3:1 AFR53 Om hierdie rede is ek, Paulus, die gevangene van Christus Jesus vir julle wat heidene is — Paulus noem homself ‘n gevangene en hy verbind sy gevangenskap aan die heidene. Paulus is in Jerusalem in hegtenis geneem en lewer sy verdediging voor die volk. Hulle het na hom geluister totdat hy by die woord heidene gekom het, en toe het 'n oproer ontstaan. En Hy het vir my gesê: Gaan heen, want Ek sal jou ver wegstuur na die heidene. Tot by hierd
Regina Torre
Sep 16


Efesiërs - Hoofstuk 2
6 September 2026 EFÉSIËRS 2:1 AFR53 En julle het Hy lewend gemaak, wat dood was deur die misdade en die sondes Paulus begin hierdie hoofstuk deur vir ons uit te wys wat ons was - dood in ons sondes. Hierdie vers beklemtoon die impak van sonde - sonde veroorsaak die dood. Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here. ROMEINE 6:23 AFR53 Hierdie geestelike dood het begin met die sonde in die tuin van Eden.
Regina Torre
Sep 6


Efesiërs - Hoofstuk 1
19 Augustus 2026 EFÉSIËRS 1:1 AFR53 Paulus, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, aan die heiliges wat in Éfese is, en die gelowiges in Christus Jesus: Ons het klaargemaak met die boeke Jeremia en Klaagliedere en ek dink ons het ‘n bietjie positiewe aansporing nodig. Daarom het ek besluit dat ons met ons volgende Bybelstudie Paulus se brief aan Efese gaan ondersoek. Om 'n Nuwe Testament brief te bestudeer, kan soms voel asof ons 'n universiteits kursus volg. Die
Regina Torre
Aug 19
28/06/2017 – Efesiërs
Hoofstuk 1 3 Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die...
-
Jun 28, 2017
bottom of page
