top of page
Search


Kersfees 2025
25 November 2025 JOHANNES 3:16 AFR53 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Die Kersfees storie is nou al twee duisend jaar oud en nog steeds word dit elke jaar regoor die wêreld vertel en gevier. Dit is ook reg so, want God hou daarvan dat ons moet onthou, en wat ‘n beter manier om iets te onthou as om dit met ‘n spesiale dag te vier. Moses het aan die volk
Regina Torre
Nov 25, 2025


Kersfees 2024!
14 Desember 2024 LUKAS 1:13 AFR53 Maar die engel sê vir hom: Moenie vrees nie, Sagaría, want jou gebed is verhoor, en jou vrou Elisabet...
Regina Torre
Dec 13, 2024


Die geslagsregister van Jesus!
30 November 2024 LUKAS 3:23a AFR53 En Hy, Jesus, was omtrent dertig jaar oud toe Hy begin leer het; Dertig was in die Ou Testament die...
Regina Torre
Nov 29, 2024


Die geslagsregister van Jesus!
30 Oktober 2024 MATTHÉÜS 1:1 AFR53 Die geslagsregister van Jesus Christus, die seun van Dawid, die seun van Abraham: My Kersfees...
Regina Torre
Oct 29, 2024


Kersfees 2023
30 November 2023 II PETRUS 1:21 AFR53 “want geen profesie is ooit deur die wil van 'n mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees...
Regina Torre
Nov 30, 2023


Kersfees 2022
1 Desember 2022 - Vervulde Bybelprofesië oor Jesus! WAAROM VIER ONS KERSFEES OP 25 DESEMBER? Is 25 Desember werklik die geboortedag van...
-
Dec 1, 2022


Kersfees 2021!
15 Desember 2021 WAAROM VIER ONS KERSFEES OP 25 DESEMBER? Is 25 Desember werklik die geboortedag van Jesus of kom dit uit die heidendom...
-
Dec 15, 2021


Kersfees 2020
1 Desember 2020 – Vervulde Bybelprofesië oor Jesus! PROFESIE: JESAJA 61:1-2 AFR53 “Die Gees van die Here Here is op My, omdat die Here My...
-
Dec 1, 2020
Kersfees 2016 Die geskiedenis van Jesus vooruit vertel !
Ons lees in die Ou Testament van Jesus se geboorte soos vertel deur die profete wat ongeveer 700 jaar voor Jesus se geboorte geleef het....
-
Dec 24, 2016
bottom of page
