top of page
Search
4de Fees – Pinkster / Pentacost / Shavuot
God het vir Moses in Levitikus 23, 7 feeste gegee wat elke jaar gehou moet word. Hierdie is God se feeste en wat tot eer van God gevier...
Regina Torre
May 20, 2018
Hemelvaart
Ons begin vandag deur te kyk wat ons glo, en wat beter manier as om ons Geloofsbeleidenis saam hardop op te sê Ek glo in God die Vader,...
Regina Torre
May 10, 2018
Fees van 1ste Vrugte – Kerk Diens 1/4/18
Hy het opgestaan – en julle antwoord – Hy het waarlik opgestaan! Ons vier vandag ‘n fees en die rede vir die fees is Jesus Christus, ons...
Regina Torre
Apr 1, 2018
3de Fees – Fees van Eerste vrugte / Opstanding
Levitiekus 23: 9 “En die Here het met Moses gespreek en gesê: 10 Spreek met die kinders van Israel en sê aan hulle: As...
Regina Torre
Apr 1, 2018


Die Paasfees 2018
Diens, Ete en Nagmaal – Do 29/3/18 Die Paasfees maal Goeie naand en baie welkom by ons eerste Paasfees maal. Dit is vir my wonderlik om...
Regina Torre
Mar 30, 2018
2de Fees – Fees van ongesuurde brode
Levitiekus 23: 6 “en op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde brode van die Here; sewe dae lank moet...
Regina Torre
Mar 30, 2018
1ste Fees – Paasfees
Paasfees begin altyd op die eerste volmaan van die lente. Levitikus 23: 5 In die eerste maand, op die veertiende van die...
Regina Torre
Mar 30, 2018
Die Feestye van die Here
Die feestye van die Here Die God van Israel gee in Levitikus 23 vir ons profesië wat Sy volk elke jaar herdenk deur sewe feeste te vier....
Regina Torre
Mar 28, 2018
15/11/2017 – 1-3 Johannes & Judas
1ste Brief van Johannes In die laaste jare van die eerste eeu nC het valse leraars na vore gekom wat verkondig het dat Jesus of nie die...
Regina Torre
Nov 16, 2017
1/11/2017 – 1 & 2 Petrus
1 Petrus Hoofstuk 1 1 Petrus, ‘n apostel van Jesus Christus, aan die vreemdelinge van die verstrooiing in Pontus, Galásië, Kappadocië,...
Regina Torre
Nov 2, 2017
27/09/2017 – Jakobus
Jakobus Inleiding – Geloof is ‘n werkwoord! Martin Luther het geglo dat hierdie boek nie in die Bybel hoort nie omdat dit te werk gerig...
Regina Torre
Oct 8, 2017
13/09/2017 Hebreërs
5 Ernstige vermanings 1 Die gevaar om weg te dryf (2: 1-4) Hoofstuk 2 1 Daarom moet ons soveel te meer aandag gee aan dit...
Regina Torre
Sep 17, 2017
16/08/2017 – 1 & 2 Timoteus, Titus & Filemon
Pastorale briewe – 1 Timoteus Hoofstuk 1 Timoteus was die seun van ‘n Griekse pa en ‘n Joodse ma. Sy pa was nie gelowig nie, maar sy ma &...
Regina Torre
Sep 6, 2017
02/08/2017 – Kolossense
Die boek is deur Paulus geskryf terwyl hy in die tronk was. Paulus was self nooit in die dorp Kolossense nie, maar die kerk daar was...
Regina Torre
Aug 5, 2017
12/07/2017 – Filippense
Die boek saam met Efesiers, Kolossense en Filemon is deur Paulus geskryf terwyl hy in die tronk was. Ons vermoed dit is Rome want in vers...
Regina Torre
Jul 20, 2017
28/06/2017 – Efesiërs
Hoofstuk 1 3 Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die...
Regina Torre
Jun 28, 2017
14/06/2017 Galasiërs
Hoofstuk 1 Paulus se groet 3 Genade vir julle en vrede van God die Vader en onse Here Jesus Christus, 4 wat Homself...
Regina Torre
Jun 28, 2017
31/05/2017 1 Korintiërs – Die gawes van die Gees
Hosea 4: 6 My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis Ek begin die week hiermee, want ons moet herinner word dat...
Regina Torre
Jun 13, 2017
bottom of page
